Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Colin's Horseback Africa

  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 12 en 13 De Tweede Spruit, Langs die R573, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R586 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Colin's Horseback Africa is in Cullinan, net 'n uur se ry vanaf Johannesburg Internasionale Lughawe geleë en bied 'n verskeidenheid aktiwiteite vir elkeen. Perdry-safari's, stap met leeus, boogskiet, rotsklim, visvang, en fotografiese safari's en kursusse is beskikbaar. Hierdie verblyf is in 'n area geleë wat met skouspelagtige natuurlewe en fantastiese weer spog.

Die lodge beskik oor gastekamers en bied enkel-, dubbel- en gesinsopsies wat elk 'n en suite-badkamer en B&B-geriewe het.

Gaste kan rondom die kampvuur kuier, die boma geniet of by die swembad of spa-swembad ontspan.

Die Wild Horse Restaurant bedien tuisgekookte maaltye en drinkgoed. Vir diegene wat avontuur soek, bied Colin's Horseback Africa goed gemerkte staproetes wat verby skilderagtige damme en voëllewe kronkel. Dit bied gaste die geleentheid om voëlspesies, natuurskoon en pragtige landskappe te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Colin's Horseback Africa
Netheid
4.3/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Dr Colin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Erf 12 en 13 De Tweede Spruit, Langs die R573, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Colin's Horseback Africa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R586
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R586
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 12 en 13 De Tweede Spruit, Langs die R573, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe782a2497e6e95974082279e6147f743fde0060fa4126a1fac6807fc73cb5c7e8fecc0b90ec1645b28c7c52d3e8f98b6917b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R586 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Portion 12 and 13 De Tweede Spruit Off the R573 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.556888888889 28.550527777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem