Church Street Lodge
- Kapasiteit: 49 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 36, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Church Street Lodge is in die prentjiemooi Worcester geleë en beskik oor verskillende kamers.
Church Street Lodge bied 21 en suite-kamers wat ingerig is met enkel- of dubbelbeddens en badkamers met 'n bad, stort of albei. Die kamers het lugversorging, TV's, yskassies, en tee- en koffiemaakgeriewe. Rook is verbode in die kamers en daar is privaat ingange en patio's.
Die gastehuis het 'n swembad waar gaste kan ontspan en daar is ook veilige parkeerplek. Ontbyt is op versoek beskikbaar. Konferensie- en funksie-fasiliteite is ook beskikbaar.
Church Street Lodge is stapafstand van die middedorp af en die area bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge soos die Kleinplasie Open Air Museum, die KWV House of Brandy, verskeie wynkelders, museums, die unieke Fossielroete, verskeie restaurante, 4x4, voetslaan- en bergfietsroetes.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Erik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kerkstraat 36, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Church Street Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 49 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 36, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom