Central Hotel Warrenton
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 08:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uysstraat 40, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Central Hotel Warrenton is Teenaan die N12 tussen Kimberley en Vryburg geleë en bied gerieflike verblyf in verskeie kamers.
Gaste kan een van 7 kamers bespreek wat dubbelbeddens of enkelbeddens óf albei het. Elke kamer het ’n privaat badkamer met ’n bad of 'n stort. Die kamers het elkeen lugversorging of 'n waaier asook ’n TV met Open View. Koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar en die kamers word daagliks skoongemaak.
Die hotel het ’n restaurant waar gaste heerlike etes kan geniet asook ’n kroeg vir ’n bietjie ontspanning ná ’n lang dag. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Daar is verskeie besienswaardighede in Warrenton soos die Old Sluice en die waterwiel, asook die historiese geboue in die dorp of die pragtige ou stoomlokomotief.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.1/5
Lukas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Uysstraat 40, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Warrenton Noord-Kaap
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 08:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uysstraat 40, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom