Casa Mia
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tuna-straat, Duinepark 1005, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Casa Mia is 'n ruim vakansiehuis in Witsand en is op die seefront geleë. Die huis het nou 'n omsetter wat beteken dat beurtkrag nie die eenheid raak nie.
Die huis beskik oor 4 slaapkamer wat slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders bied. Drie van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamers het of 'n stort, of bad, asook 'n toilet en wasbak.
Die huis het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakegeriewe toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en 'n TV met volle DStv-pakket. WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n houtdek met pragtige see-uitsigte.
Gaste kan die aktiwiteite in die omgewing, wat swem, voëlkyk en visvang insluit, geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Ilse Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Tuna-straat, Duinepark 1005, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa Mia het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tuna-straat, Duinepark 1005, Witsand, 6666, Wes-Kaap