Casa Kruger
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosrug-weg 16B, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Casa Kruger is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping op die eienaar se perseel in Groot-Brakrivier, 'n kusdorpie naby Mosselbaai. Die eiendom spog met 'n lieflike uitsig oor die rivier en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige vakansie by die see.
Hierdie tweeslaapkamerwoonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamers het 'n dubbelbed en elke en suite-badkamer het 'n stort. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel en lugbraaier toegerus. Verder is daar gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en YouTube. Die balkon het 'n uitsig oor die omliggende area en 'n houtskoolbraai wat gaste kan gebruik.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Casa Kruger sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Coenie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Bosrug-weg 16B, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa Kruger het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bergsig Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosrug-weg 16B, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom