Casa Happy
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skuinsbankstraat 168, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Casa Happy is 'n pragtige eenslaapkamerhuisie wat in die natuur geleë is. Dit is stapafstand vanaf die see.
Die eenheid is pragtig en het 'n koningingrootte-bed, kasspasie en slaapplek vir 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n oopplan-kombuis wat met 'n stoof, yskassie, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei toegerus is. Daar is ook 'n eetarea. Die leefarea lei na die stoep met sitplek en asemrowende uitsigte oor die natuur. Hier kan gaste die ongereptheid van die natuurlike omgewing waardeer. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar op die perseel.
Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n persoon of paartjie wat lief is vir die natuur en die rus en vrede wat Heroldsbaai kan bied.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Ivan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Skuinsbankstraat 168, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa Happy het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heroldsbaai George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skuinsbankstraat 168, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18