Casa Grande 64
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tse Tsebe-laan, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Casa Grande 64 is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping van 'n kompleks in Reebok, Mosselbaai geleë. Die kompleks is binne maklike bereik van Mosselbaai, Hartenbos en die see.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank het. Gaste in dié slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus en daar is 'n toonbank met 4 stoele. Die sitarea het 'n TV en gemaklike sitplek, en lei na 'n stoep met 'n ingboude braai en 'n klein tuin.
Die kompleks spog met 'n swembad en veilige parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Casa Grande 64 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Tse Tsebe-laan, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tse Tsebe-laan, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom