- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenpuntweg 102, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Casa Calida is in Upington geleë en dis die ideale bestemming as jy die Noord-Kaap wil verken.
Daar is 3 kamers waarvan 1 rolstoelvriendelik is. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met DStv, yskassie met voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroër, strykyster en strykplank.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is ook 'n swembad.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Groenpuntweg 102, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Casa Calida Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Keidebees Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenpuntweg 102, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom