Camphers Rest
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 89
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Walter L - Apr 2024
Algehele gradering
Enige tyd weer.
Wilna V - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Riaan D - Apr 2024
Algehele gradering
Ons is hartlik ontvang en het die moderne eenheid baie geniet.
Lindani L - Apr 2024
Algehele gradering
Very very good.
Gideon En Elsabe G - Apr 2024
Algehele gradering
Ons kan Camphers Rest aanbeveel.
Arnold A - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasies.
Heidi S - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en skoon. Baie veilig.
Wendy W - Mrt 2024
Algehele gradering
Very convenient.
Annetjie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese plekkie.
Ockie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Gerrit C - Feb 2024
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige, netjiese en skoon plek, en alles wat jy nodig het, is daar.
John Derick C - Feb 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Deidre R - Jan 2024
Algehele gradering
Ek hou graag van 'n rustige, stil buurt. Sal dit oor en oor aanbeveel.
Adeline J - Jan 2024
Algehele gradering
Clean and safe.
Nadima M - Jan 2024
Algehele gradering
Good vibes only!
John Wesley B - Jan 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Michelle V - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Denita G - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige rustige plek.
Jaco En Thea H - Des 2023
Algehele gradering
Baie still en rustig.
Suzette O - Des 2023
Algehele gradering
Ons twee honde kinders was baie welkom en ons werklik dankbaar.
Ilse S - Des 2023
Algehele gradering
Goeie oornag bestemming, indien daar vir die bogenoemde voorsorg gemaak word.
Manda O - Des 2023
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar bly en Werner is baie vriendelik en behulpsaam.
Nuruneesa C - Des 2023
Algehele gradering
Amazing.
Meaghan M - Des 2023
Algehele gradering
Rustigheid en veilige plekkie.
John Wesley B - Des 2023
Algehele gradering
Worth every penny.
Adele L - Des 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Lees meerBianca C - Des 2023
Algehele gradering
The owner is very friendly. The rooms are neat and clean. I would definitely recommend it.
Johan P - Des 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer van Camphers Rest gebruik maak.
Louis M - Des 2023
Algehele gradering
Puik, vriendelike diens.
Anne V - Des 2023
Algehele gradering
Oorslaap was net te kort, sal beslis weer gaan as ek George besoek.
Thea L - Nov 2023
Algehele gradering
Not too bad in the quiet room for a quick stay.
Peter S - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Elmar C - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome.
John Wesley B - Nov 2023
Algehele gradering
Worth every penny.
Elizabeth V - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker, rustig.
Hannelie F - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Veliswa N - Okt 2023
Algehele gradering
Wow, it's awesome to be there.
Rashaad A - Okt 2023
Algehele gradering
Goeie nagrus gehad. Sal beslis weer gaan.
Elmarie G - Okt 2023
Algehele gradering
Goed gelee.
Bets B - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Johan S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie tevrede met die oornagfasiliteit.
John Wesley B - Sep 2023
Algehele gradering
Nice place.
Willie S - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het 'n baie aangename en gerusstellende verblyf gehad.
Gerhard F - Aug 2023
Algehele gradering
Groot kamer en maklike toegang.
Calla R - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik! Vriendelike diens!
Herschelle O - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker tyd gehad.
Phillipp C - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik stil en rustig.
Annie V - Jun 2023
Algehele gradering
Kamer en badkamer was wonderlik skoon en die gastehuis is baie goed geleë naby eetplekke en winkels.
Jaco R - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige, skoon geriewe vir die oornagreisiger.
Camphers Rest se terugvoer
Baie dankie Jaco, ons is oop vir enige terugvoering as jy voel daar is ruimte vir verbetering. Groete :-)
Judy P - Mei 2023
Algehele gradering
Lovely, clean and friendly hosts. H.
Camphers Rest se terugvoer
Thank you Judy, much appreciated.
I will take it up with the platform team to see where I can make it more transparent that not all facilities are self catering.
Johan A - Mei 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Camphers Rest se terugvoer
Dankie Johan.
Edna A - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Camphers Rest se terugvoer
Baie dankie Edna.
Yolandy F - Apr 2023
Algehele gradering
Our stay was nice.
Camphers Rest se terugvoer
Hi Yolandy,
Thank you for the review. We have accomodation with the facilities available, the unit you booked does not have it as standard equipment.
All the best.
Werner
Janine M - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Camphers Rest se terugvoer
Thank you so much.
Ester V - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese gasheer.
Camphers Rest se terugvoer
Dankie Ester, sien daarna uit om julle weer te sien.
Lorriane V - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en perfek vir oornagslaapplek.
Camphers Rest se terugvoer
Baie dankie.
Elsa S - Apr 2023
Algehele gradering
Moderne netjiese kamer met lieflike stort.
Camphers Rest se terugvoer
Dankie Elsa.
Johan D - Apr 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Camphers Rest se terugvoer
Dankie Johan.
Hanlie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Camphers Rest se terugvoer
Dankie Hanlie. Hoop dit gaan baie goed.
Rencia V - Mrt 2023
Algehele gradering
Kort nog ervaring.
Camphers Rest se terugvoer
Dankie Rencia, ons kyk na die punte wat jy genoem het. Groete daar.
Eben S - Feb 2023
Algehele gradering
Very quiet and tranquil.
Camphers Rest se terugvoer
Thanks Eben.
Christo S - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging en waarde vir geld.
Camphers Rest se terugvoer
Baie dankie.
Stacey P - Feb 2023
Algehele gradering
Great value for money.
Camphers Rest se terugvoer
Thank you, Stacey.
Cornitha V - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekende keuse vir verblyf.
Camphers Rest se terugvoer
Dankie Cornitha, hoop om julle gou weer te sien.
Tinus W - Jan 2023
Algehele gradering
Sakpasverblyf in rustige George area.
Camphers Rest se terugvoer
Dankie baie.
Renette V - Jan 2023
Algehele gradering
Owner was extremely friendly and helpful. Room and bathroom was clean and neat and tidy.
Camphers Rest se terugvoer
Thank you Renette.
Armand D - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en vriendelik.
Camphers Rest se terugvoer
Dankie Mr Sox.
Anita N - Des 2022
Algehele gradering
Bekostigbaar, wonderlike ligging, vriendelike gasheer, skoon.
Camphers Rest se terugvoer
Baie dankie Anita.
Gary R - Des 2022
Algehele gradering
Quiet, relaxed and very pleasant.
Camphers Rest se terugvoer
Hi Gary, we are looking at effective loadshedding solutions.
In the meantime we have put emergency globes and utility lights in all units.
Hope to see you soon again.
Nicolene T - Des 2022
Algehele gradering
Baie gemaklike, netjiese verblyf en vriendelike mense.
Camphers Rest se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Bonnita V - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastic stay.
Camphers Rest se terugvoer
Thank you Bonnita.
Etienne V - Nov 2022
Algehele gradering
Perfek.
Camphers Rest se terugvoer
Baie dankie.
Rodieen M - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker om daar te bly. Die eienaar gaan uit sy pad om jou gemaklik en veilig te voel.
Camphers Rest se terugvoer
Baie dankie.
Millie S - Okt 2022
Algehele gradering
Ek kan net een woord gebruik en dit is fantasties.
Lees meerCamphers Rest se terugvoer
Dankie Millie, ons mis julle geselskap.
Carin M - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik en stil.
Camphers Rest se terugvoer
Dankie baie.
Ria N - Okt 2022
Algehele gradering
Baie nice mense en 'n lieflike plek.
Camphers Rest se terugvoer
Dankie Ria.
Mark B - Sep 2022
Algehele gradering
Excellent.
Camphers Rest se terugvoer
Thanks Mark.
Anthony B - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlik, rustig, goeie waarde vir geld.
Camphers Rest se terugvoer
Baie dankie.
Renier V - Sep 2022
Algehele gradering
We found the accommodation sufficient and comfortable.
Camphers Rest se terugvoer
Hi Renier, we addressed the issue after your review. Sorry about the late reply. Thank you for helping to improve.
Heloise O - Sep 2022
Algehele gradering
Persoonlik ontvang deur Werner, goeie kommunikasie.
Camphers Rest se terugvoer
Baie dankie.
Peggy R - Jul 2022
Algehele gradering
Superb!
Camphers Rest se terugvoer
Thank you.
Noel K - Mei 2022
Algehele gradering
Very good.
Camphers Rest se terugvoer
Thank you.
Hennie H - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en perfek geleë.
Camphers Rest se terugvoer
Dankie Hennie.
Heidi R - Apr 2022
Algehele gradering
Veilig , netjies.
Camphers Rest se terugvoer
Baie dankie Heidi.
Hendré L - Mrt 2022
Algehele gradering
Peaceful and safe.
Camphers Rest se terugvoer
Thank you.
Suanda F - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerCamphers Rest se terugvoer
Baie dankie Suanda.
Rensia C - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Camphers Rest se terugvoer
Dankie Rensia, ons het TV's gekry, lugversorging bly 'n uitdaging. Dit is moeilik om goed geprys te bly en iets soos lugversorging oral te installeer.
Madelein K - Des 2021
Algehele gradering
Gevoel ons kuier by vriende.
Camphers Rest se terugvoer
Baie dankie.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camphersdrift-straat 32, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom