- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caledonstraat 23, Camphersdrift, George, 6530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 925 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Caledon23 Country House is in die bekoorlike Camphersdrift-woonbuurt in die voorheuwels van die Outeniquaberge in die hartjie van die Tuinroete geleë en is stapafstand van George se middedorp af.
Die slaapkamers is smaakvol en individueel versier en is vir sakereisigers en vakansiegangers toegerus. Die huis het slaapplek vir 16 gaste in 8 en suite-slaapkamers wat elkeen 'n privaat patio het.
Die kamers het elkeen 'n platskerm-TV met DStv, 'n yskassie, elektriese kombers, paneelverwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi, USB-laaierproppe en haardroërs is beskikbaar. Draagbare lugversorging is by ontvangs beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Caledonstraat 23, Camphersdrift, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Caledon23 Country House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Campher's Drift Bodorp George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caledonstraat 23, Camphersdrift, George, 6530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18