C on Main
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 25, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
C on Main is 'n bekoorlike eenheid in Yzerfontein op dieselfde erf waar die eienaars woon, stapafstand vanaf die hoofstrand, verskeie restaurante en 'n winkelsentrum. Dit is ideaal vir oornagverblyf.
Die eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n TV met Netflix, kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n batterykragstelsel wat die ligte aanhou en elektroniese toerusting tydens kragonderbrekings laai.
Die eenheid het 'n klein stoep met sitplek waar gaste 'n koppie koffie of 'n skemerkelkie kan drink terwyl hulle na die golwe se gedruis in die agtergrond luister en die gedeeltelike see-uitsig bewonder.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Hoofstraat 25, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink C on Main het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 25, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom