C Melody Selfsorg Eenhede
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Makrielstraat, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
C Melody Selfsorg Eenhede is in die Weskusdorpie Strandfontein naby Lutzville geleë.
Die verblyf bestaan uit 3 selfsorg-eenhede waarvan 1 slaapplek aan 2 gaste bied, een vir 5 gaste en een vir 4 gaste. Al die eenhede het oopplan-leefareas, slaapkamers en badkamers.
Daar is ook braaigeriewe en TV's met OVHD-kanale. Gaste kan hul eie DStv saambring.
Strandfontein se wit strand is net 450 m van C Melody Selfsorg Eenhede af. Doendinge in die omgewing sluit 4x4-roetes, voetslaanroetes, bergfietsroete, restaurante, wynkelders, visvang en vele meer in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Wynkelder
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Maya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Makrielstraat, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
- Gaste dink C Melody Selfsorg Eenhede het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Louis Rood Strandfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Makrielstraat, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom