C Bobbejaan
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mercia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Kokkie N - Apr 2024
Algehele gradering
Ongelooflike blyplek met die mooiste uitsig. Gaan beslis weer.
C Bobbejaan se terugvoer
Kokkie, baie bly jy het lekker gekuier. Dankie vir die resensie.
Cornelia M - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Jeanie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful sea stay.
C Bobbejaan se terugvoer
Bly jy het lekker gekuier. Hoop om jou gou weer hier te kan ontvang.
Michele D - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik sal weer kom kuier.
Gerliza V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly en sal vir seker weer teruggaan.
C Bobbejaan se terugvoer
Gerliza, baie dankie vir jou resensie. Julle is sulke aangename gaste. Was 'n plesier om vakansiegangers soos julle hier te kon ontvang.
Dorothy D - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik verby.
Lees meerAnna-lida K - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Verblyf is baie keurig en volledig ingerig.
C Bobbejaan se terugvoer
Baie dankie Anna-lida vir my resensie
Ronel J - Apr 2023
Algehele gradering
Uitsig! Uitsig! Uitsig!
C Bobbejaan se terugvoer
Baie dankie Ronel vir die resensie. Mercia
Alma P - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Marlene B - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasiese uitsig, skoon, veilig en lekker vir kinders en hondeliefdes.
Willene R - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Jaco R - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker.
Barend B - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was alles wat ons verwag het!
Linda J - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike ligging oorkant die see. Hond- en kindvriendelik met 'n heining. Skoon.
Jacques C - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier, baie mooi.
Dante P - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
C Bobbejaan se terugvoer
Baie dankie vir jul boodskappie en bly jul het aangename tydjie hier by C Bobbejaan deurgebring
Marie A - Apr 2022
Algehele gradering
Dit het 'n wonderlike uitsig oor die see. Eienaar is baie gasvry en ons het tuis gevoel.
C Bobbejaan se terugvoer
Baie bly jul het
aangename tydjie by C Bobbejaan deurgebring l Danie Vir boodskappi.
Mariette S - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike blyplek.
C Bobbejaan se terugvoer
Baie bly jul het aangename tydjie hier by Cbobbejaan kan deurgebring het. Dankie vir boodskappie
Henriette O - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie rustig. Net wat mens kort.
C Bobbejaan se terugvoer
Baie dankie Heriette vir resensie en jy is altyd welkom hier by C-Bobbejaan.
Lekker dag, Mercia
Danny M - Mrt 2022
Algehele gradering
We had a super stay at C Bobbejaan.
Antia G - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Ciske T - Sep 2021
Algehele gradering
Wat 'n heerlike belewenis.
C Bobbejaan se terugvoer
Baie dankie Ciske vir boodskappie en bly jul het aangename tydjie hier by C Bobbejaan deurgebring. Voetjies bedank ook dat jul dink sy is oulik.
Denise L - Mei 2021
Algehele gradering
Ons kuier was so aangenaam.
C Bobbejaan se terugvoer
Baie dankie vir jou boodskappie en bly jul het aangename tydjie by C Bobbejaan geniet
Helene Hall H - Mrt 2021
Algehele gradering
Teleurgesteld! Het nie verwag dat dit onderste verdieping van strandhuis is nie.
C Bobbejaan se terugvoer
Hallo Helena,
Ek is jammer dat C-Bobbejaan jou so teleurgestel het.
Ek self ook teleurgestel oor jou ontevredenheid nadat ek jou gevra het of allles reg is hier by julle "Ja" het jy vir my geantwoord. Ook wil ek onder jou aandag bring dat ek nou by Lekkerslaap aangesluit het en ek nie dit onder hul aandag gebring het dat ons boonste vedieping bewoon nie. Sal graag rede wil weet hoekom jou man se verjaardag geflop het. Groete, Mercia.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 89, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom