Bushwillow Cottage
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosch Draai-plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 150 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Bushwillow Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Vaalwater en dit word deur 'n rustige, natuurlike omgewing omring.
Die dubbelverdiepingkothuis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en die laaste een het 2 enkelbeddens. Die ander badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en eetgerei toegerus. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 6.
Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel. Buite is daar 'n onderdakstoep met nog buitesitplek en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Waterberg Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 46
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Bosch Draai-plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosch Draai-plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom