Brookside Ruimsig
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Flora Haase-weg 83, Amorosa, Ruimsig, 1732, Gauteng
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Brookside Ruimsig is 'n selfsorgmeenthuis in 'n veilige kompleks in Amorosa, Ruimsig, in Gauteng. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek met 'n sentrale ligging.
Dié meenthuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank in die laaste slaapkamer. Die gastebadkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, sitarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die swembad en kan 'n vertoning by Roodepoort Teater gaan kyk, gholf gaan speel by Ruimsig Buiteklub of 'n ete by een van die nabye restaurante geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Flora Haase-weg 83, Amorosa, Ruimsig, 1732, Gauteng
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Flora Haase-weg 83, Amorosa, Ruimsig, 1732, Gauteng