Breede Condo 204
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 204, Breederivier Lodge, Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Breede Condo 204 is by Breederivier Lodge en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n duplekswoonstel met 'n uitsig oor die Breederivier.
Die woonstel bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n balkon op die grondverdieping. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed wat slegs vir kinders geskik is. Die badkamer is langsaan die kamer en het 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die boonste verdieping van die woonstel het 'n oopplan-kombuis, leef- en eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n klein kisvrieskas, 'n gaskookplaat en onder-die-toonbank-oond, en 'n mikrogolf. Die leefarea het toegang tot 'n houtbalkon met 'n uitsig oor die rivier.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad vir gaste om te geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Anthea Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 137
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Eenheid 204, Breederivier Lodge, Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Breede Condo 204 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 204, Breederivier Lodge, Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom