Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bouchie's

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 98

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Bouchie's
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lydia T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia T
Saam met vriende

Baie baie lekker tyd gehad!

Ons het regtig lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bouchie's se terugvoer

Dankie vir terugvoer, Lydia. Altyd lekker om te hoor gaste het hulle besoek by Bouchie's geniet. Ons kan nie wag om julle terug te verwelkom nie, dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te hê.

Bouchie's
Johan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Gesin met tieners

Uitstekende ligging en 'n lekker blyplek geleë in een van die mooiste omgewings.

Baie lekker vakansiehuis - netjies en op standaard - mooi gedekoreer en alles wat nodig is vir 'n vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bouchie's se terugvoer

Beste Johan. Baie dankie vir jou terugvoer, dit was vir ons net 'n plesier om julle as gaste te hê. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom by Bouchie's.

Bouchie's
Deborah F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah F
Gesin met klein kinders

Defnitief waarde vir geld.

Bouchie was ongelooflik skoon en het alles gehad wat benodig was. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bouchie's se terugvoer

Beste Debbie. Dankie vir die positiewe terugvoer, en dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het, dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê. Ons sien uit na julle volgende besoek aan Bouchie's

Bouchie's
Amanda V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met vriende

Perfect getaway place.

Bouchie's is a perfect place for a getaway to Dwarskersbos. The house is neat and clean and situated a short walk from the beautiful Dwarskersbos beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bouchie's se terugvoer

Good day Amanda. Thank you for your feedback. We are glad your friends enjoyed their stay at Bouchie's. We hope to welcome them back again soon.

Bouchie's
Herman W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman W
Saam met vriende

Baie lekker gebly. Weskus op sy mooiste!

Ons het baie lekker gekuier en gebly. Dan nog in 'n bekende sanger se huis ook! Absoluut die geld werd! Dink gou so daaraan: Die Weskusbranders in die agtergrond, Juan Boucher se musiek, vuurtjie wat brand en 'n lekkker brandewyn en Coke. Niks kan dit beat nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bouchie's se terugvoer

Goeie dag Herman
Baie dankie vir die terugvoer, ons is baie bly julle het julle kuier by Bouchie's geniet, ons hoop om jou en jou gesin sommer gou weer terug te verwelkom by Bouchie's.

Bouchie's
Vanaf
R1 985
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 985
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 985
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeskulpstraat 3, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb58ce218be1d3dfa8b14192595e3c8ac060f1c8d8b7716394fa1b63b8efe63409383e4b9e9cf460c85e311122254981b3cec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 985 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 3 Seeskulp Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.684033367376 18.246079922684
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem