Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boshuske

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Boshuske
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Michelle R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle R

Location and house are good, except for the problems listed.

We had 8 guests but only 3 wine glasses, one of which was cracked. The braai area still had beer bottles lying around from previous guests. We had to buy batteries for the remotes as there were none inside. We were told there is a backup battery that kicks in during load shedding, but this did not work. The bedding was not clean or fresh on the beds. The outside shower had so many weeds that it made it nearly impossible to use.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik S
Gesin met klein kinders

Boshuske voldoen aan al die vereistes vir n familie met klein kinders.

Huis is netjies, skoon en veilig. Sal beslis weer kom kuier. Geringe onderhouds probleempies wat aandag sal geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderbaarlike ondervinding. Baie dankie. Dit was uitmuntend. Julle sien ons gou weer.

Die ruim verblyf was perfek vir ons gesin. Elkeen het sy eie privaatheid gehad. Alles is baie gemaklik en beddens slaap uitstekend. Hierdie is definitief 'n moet vir elkeen om te beleef. Ons gaan sommer vinnig weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kennedy S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kennedy S
Saam met vriende

Awesome.

Would recommend this house to anyone interested in having a proper Bushveld experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariandl P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariandl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, modern en pragtig.

Dis 'n luukse huis waar mens regtig kan uitrus en alles geniet. Die huis is so netjies gebou en beplan. Ons groep van 6 het almal privaatheid gehad want kamers is in aparte dele van huis. Die braai stoep is heerlik en ons het meestal daar gekuier. Die wilde diere het ook kom groet. Dis 'n baie spesiale baie luukse eenheid. Ons het baie spesiaal en bederf gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D
Gesin met klein kinders

A wonderful relaxed home.

Boshuske house offers everything. Space in the Bushveld. a fantastic view, 4 bedrooms, 2 bathrooms. the ground level with the kitchen, living area, patio - braai and 3 bedrooms and 2 bathrooms. awesome and 2 garages. What more do you want? Warm friendly assistance and the location is spectacular. It was difficult to leave. I will return and stay a minimum of 5 nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien S

Heerlike groot huis.

Die huis is heerlik groot, ons was 6 volwassenes en 'n kind, daar was genoeg spasie vir ons. Al die breekgoed, beddegoed is van goeie gehalte. Huis was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boshuske se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning Elmien, hoop om julle gou weer te sien.

Boshuske
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Leeukruin 18, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfef48c1a0120916730ecb48c75b9960e71e4b826089d918ee7068233d049904251fe0dd6298004fdcf367e119c20488962c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 18 Leeukruin Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -24.923601226123 27.64890846329
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem