Boomhuis Studio
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cliffordstraat 11, Irene, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Boomhuis Studio is 'n moderne ateljeewoonstel op die eienaar se woonerf, maar dit is ten volle privaat en het 'n aparte ingang. Dit skuil tussen reuse-boomtoppe in 'n boomryke laning in die historiese dorpie Irene. Met 24 uur-sekuriteit, 'n selfinklok- en -uitklokproses, en volledige selfsorggeriewe is dit die ideale blyplek vir die onafhanklike reisiger. Die sentrale ligging bied maklike toegang tot lughawens, hospitale, restaurante, koffiewinkels en supermarkte in die area. Ononderbroke kragvoorsiening en hoë-spoed WiFi maak dit ideaal vir sakereisigers.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes, terwyl 'n uitvoumatras opsionele slaapplek aan 1 kind kan bied. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke en seep word voorsien.
Daar is 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n moderne kombuis met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die platskerm-TV het Netflix en daar is gratis WiFi, 'n skootrekenaartafel en verskeie USB-koppelpunte.
'n Groot glasskuifdeur nooi natuurlike lig na binne en bied toegang tot 'n sonnige balkon met 'n gemaklike dagbed. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Boomhuis Studio sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Karen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Cliffordstraat 11, Irene, 0157, Gauteng
- Gaste dink Boomhuis Studio het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cliffordstraat 11, Irene, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom