Bonfrutti
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R60 tussen Ashton en Swellendam, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 215 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bonfrutti bied 'n smakie van die plaaslewe. Hier, aan die voet van die Langeberge, langs die R60 tussen Ashton en Swellendam, kan jy vars lug inasem en deur die loop van die jaar vars bergwater drink.
Die plaashuis en kothuise is op 'n rustige vrugte- en wynplaas geleë. Daar is 4 selfsorgeenhede om van te kies.
Die plaas het meer as genoeg plek om lang wandelings deur die boorde of langs die skaappaadjies en grondpaaie te neem. Bring jou bergfiets saam, baarshengel en swem in die plaasdam. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Verskeie tipes vrugte word hier verbou. Die seisoen begin met appelkose in mid-November en dan perskes in Desember. Vars vrugte kan in seisoentyd by die plaasstal gekoop word. Druiwe word by Bonnievale Kelder, 'n lid van die Roberston Wynvallei, afgelaai en word in die middel van Februarie gepluk. Bonfrutti is sowat 180 km van Kaapstad af en is in die hartjie van Roete 62 geleë. Die naaste dorpe is Swellendam (30 km), Robertson (35 km), Montagu (25 km), Bonnievale (20 km) en Ashton (17 km).
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Middagete
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Jare op LekkeSlaap 10
Ligging
- R60 tussen Ashton en Swellendam, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Gaste dink Bonfrutti het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R60 tussen Ashton en Swellendam, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom