BoHo
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Elle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Bronwyn E - Apr 2024
Algehele gradering
Perfect little family holiday with everything you need.
BoHo se terugvoer
Thank you for your review, Bronwyn. I'm very happy you enjoyed your stay, even if the weather was not great. I hope to see you again soon!
Marinda G - Feb 2024
Algehele gradering
Aangename ondervinding.
BoHo se terugvoer
Dankie vir die resensie, Henry. Ons waardeer die terugvoer. Groete,
Elle
Jaco-ben B - Jan 2024
Algehele gradering
Parfait!
Lees meerNaomi V - Nov 2023
Algehele gradering
Sal Boho ten sterkste aanbeveel.
Marzanne S - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome place.
BoHo se terugvoer
Beste Marzanne,
Dankie vir jou resensie, ek is bly jy en die seuns het julle kuier geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Elle
Jaco V - Sep 2023
Algehele gradering
Lieflike eiendom in Velddrif. Uitstekend geskik vir 'n langnaweek of vakansie in Velddrif / Port Owen.
Naomi V - Aug 2023
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld.
Kathy B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Francois M - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
BoHo se terugvoer
Dankie vir die resensie Francois, altyd lekker as ons gaste hul besoek geniet. Sien jul gou weer.
Julian W - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlike huis!
Elrine R - Mei 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf in alle opsigte.
Christo K - Mrt 2023
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike verrassing met ons aankoms. Dit is werklik 'n baie gerieflike eeneheid en ons het sommer lekker gekuier.
Lelani K - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies. Baie gerieflik, vriendelik en gasvry.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Port Owen-rylaan 15, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom