Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boggomsbaai Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oyster-rylaan 70, Boggomsbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Boggomsbaai Beach House is in Mosselbaai, 'n hawedorp op die Tuinroete in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.

Dié strandhuis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die laaste twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n bad en 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n eetarea, sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus is.

Veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Daar is 'n stoep met 'n see-uitsig en die verblyf is stapafstand vanaf die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Boggomsbaai Beach House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Bev Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Oyster-rylaan 70, Boggomsbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oyster-rylaan 70, Boggomsbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13316a268e47c5a1dd4ed6823591f95ffadab74e5f522d485fbcded81f5db10114d618649a490fb78532938b9221a1436265?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 70 Oyster Drive Boggoms Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.269852386291 21.911472804893
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem