Boggom's View
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 18 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disastraat 62, Boggomsbaai, 8222, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 600R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Boggom's View is 'n bekoorlike vakansiehuis in die kusdorpie Boggomsbaai. Die huis spog met 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die eerste verdieping en dit is naby die strand geleë.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer op die grondverdieping en 'n leefarea, 'n kombuis en 'n balkon op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en is geskik vir 2 gaste. Die tweede en derde slaapkamer is elk geskik vir 1 gas en beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens onderskeidelik. Die badkamer het 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n koffiemasjien, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit lei ook na 'n balkon met 'n lieflike uitsig, buitemeubels en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 31
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Disastraat 62, Boggomsbaai, 8222, Wes-Kaap
- Gaste dink Boggom's View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Boggomsbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disastraat 62, Boggomsbaai, 8222, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom