Bloukrans Off-Grid Cabin
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ouberg Privaat Natuurreservaat, Ouberg-pas en Driekuilshoogte-pad, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bloukrans Off-Grid Cabin is in die berge van die Ouberg Privaat Natuurreservaat versteek. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die huisie beskik oor 'n slaapkamer, slaaparea en 'n badkamer en dit bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die slaaparea het 'n dubbelslaapbank en 'n enkelmatras as ekstra slaapplek.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie en sitarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of vir 'n gesin wat op soek is na ongekunstelde verblyf onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk. Daar is geen selfoonontvangs of WiFi nie. Krag word deur die son voorsien en is genoeg om toestelle te laai en die yskas aan te dryf. Die eenheid het ook 'n omsetter indien gaste selfone of ander klein toestelle wil herlaai.
Buite word bergwater uit 'n diep boorgat gepomp en water word deur gas verhit. Gaste kan op die vuur kosmaak of die klein gasplaat gebruik. Daar is ook 'n buitebraai-area. Die huisie het 'n groot stoep met 'n mooi uitsig. Dit is die perfekte plek vir 'n skemerkelkie. Vir gaste wat in die somer kom kuier is daar 'n nabygeleë dam wat lafenis bied.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
- Privaat swembad
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Ouberg Privaat Natuurreservaat, Ouberg-pas en Driekuilshoogte-pad, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ouberg Privaat Natuurreservaat, Ouberg-pas en Driekuilshoogte-pad, Montagu, 6720, Wes-Kaap