Blommelot
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Erfdeel 1, Blaauwbank Plaas, Blaauwbank, Brits, 0250, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blommelot is in die bosveld versteek en bied gerieflike verblyf net 13 km vanaf Brits. Dit is ideaal vir 'n groot familie-byeenkoms, bedrywige rampartytjies, spanbougeleenthede of net 'n rustige naweekwegbreek vir 'n paartjie.
Verblyf is beskikbaar in 15 selfsorgeenhede insluitend eenhede met slaapplek vir 2 en gesinseenhede met slaapplek vir 4. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met stortgeriewe. Elke eenheid het ook koffie- en teemaakgeriewe.
Daar is 'n gemeenskaplike braai-area en 'n kombuis wat met 'n yskas en stoof toegerus is. Gaste kan 'n koffiefles en beskuit neem en vroegoggend na die dam stap waar kranige vissermanne bietjie kan visvang.
Blommelot is net 3 km vanaf die gewilde trou-venue Fatherland Estate. Dit is dus ideaal om te gebruik as oornagverblyf vir gaste wat graag die aand saam met familie en vriende wil deurbring.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Esbe Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Erfdeel 1, Blaauwbank Plaas, Blaauwbank, Brits, 0250, Noordwes
- Gaste dink Blommelot het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kleinfontein Bojanala Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Erfdeel 1, Blaauwbank Plaas, Blaauwbank, Brits, 0250, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom