Bloekomsrus Guest House
- Kapasiteit: 21 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kilcairn-plaas, R45, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bloekomsrus Guest House is op 'n werkende plaas in die Wellington-area geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n troue, groep vriende of 'n naweekwegbreek.
Dié ruim plaashuis beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en het slaapplek vir 11 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 3 slaapkamers het en suite-badkamers. Die ander 2 slaapkamers deel 'n badkamer.
Die selfsorgkombuis is volledig toegerus en lei na die leefarea met oorgenoeg sitplek en 'n eetarea.
Daar is 'n lieflike patio met stoepmeubels en braaigeriewe onder die bome.
Die huis is omring deur 'n pragtige groot tuin met 'n lieflike grasperk.
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n ingang, en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die bruidskamer is langs die kothuis en het ook 'n privaat ingang. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en stort. Die kamer het ook 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die plaas is naby Wellington, Hermon, Riebeek-Wes, Riebeek-Kasteel, Tulbagh en Goude.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Rouvier Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kilcairn-plaas, R45, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink Bloekomsrus Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hermon Riebeek-Kasteel Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 21 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kilcairn-plaas, R45, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom