Blaaskansie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Lydia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Heidi F - Jan 2024
Algehele gradering
Alhoewel ons by Blaaskansie gebly het vir besigheid, het ons heerlik ontspan.
Lize M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjiese plek.
Blaaskansie se terugvoer
Hi Lize, Ai baie dankie vir ons mooi boodskappie. Dis altyd so lekker om te weet iemand het ons plekkir geniet en lekker gekuier. Ons hoop ons sien julle weer. Gods seën vir julle.
Liefde en groete
Lydia Nel
Tertius K - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende, nuwe ondervinding in klein dorpie.
Blaaskansie se terugvoer
Goeiedag Tertius, ons is baie bly dat julle die wegbreek geniet het, en ons hoop om julle gou weer te sien. Dankie vir die mooi resensie, ons streef daarna om ons gaste se verblyf so aangenaam moontlik te maak. Dan word gaste later vriende want hulle kom altyd weer kuier.
Neysa W - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Blaaskansie se terugvoer
Goeiedag Neysa
Dis net 'n groot plesier. Baie dankie vir julle kuiertjie by ons. Ons is so bly julle het dit geniet. Ons hoop julle kom kuier sommer gou gou weer. Gods seën vir julle.
Groete
Lydia
Rene C - Jan 2022
Algehele gradering
Was baie teleurgesteld.
Blaaskansie se terugvoer
Goeiedag Rene
Soos die advertensie noem, is daar net die grondpad tot in Kleinzee en daar word vir al ons vakansiegangers voorgestel om sommer klaar in Springbok hulle kos en drinkgoedjies te koop juis as gevolg van hierdie rede.
Ons is jammer julle voel so oor Kleinzee, maar miskien moes julle net die advertensie weer gelees het.
Vriendelike Groete
Lydia
Wainne N - Jan 2021
Algehele gradering
Dit is 'n rustige plek om jou batterye te herlaai.
Blaaskansie se terugvoer
Wainne ons hoop julle kom kuier sommer gou gou weer hier in Kleinzee. Julle is altyd welkom by Blaaskansie. Baie dankie vir die mooi resensie. En dankie dat julle Blaaskansie gekies het om te kom rus. Ons bid vir julle 'n wonderlike 2022 toe gevul met liefde, vrede en gesondheid vir jou hele gesin.
Groete
Lydia
Blaaskansie
Renate C - Aug 2020
Algehele gradering
Geskikte huis met woonstel vir familie en vriende.
Blaaskansie se terugvoer
Goeie dag tannie Renate,dankie vir die resensie. Ek vra weereens omverskoning vir die vorige opsigter se slegte diens. Dit was onverskoonbaar. Maar ek kan met vreugde sê dit gaan nou sommer stukke beter. Hoop tannie kom kuier weer by ons. 😉
Victor C - Des 2019
Algehele gradering
Dit was die moeite werd, ons het dit terdeë geniet.
Blaaskansie se terugvoer
Goeiedag Victor, ek is baie bly julle het julle wegbreek geniet. Julle is meer as welkom om enige tyd weer van ons ou plekkie gebruik te maak en dankie vir die wonderlike kompliment.
Groete,
Lydia.
Beverley K - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlike naweek.
Blaaskansie se terugvoer
Hi Beverley,
Ek is bly julle het julle verblyf geniet en ons hoop om julle weer hier te kan verwelkom. Dankie vir julle ondersteuning.
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Straat 17, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom