Bienvenue
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Anton V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekeier dankie.
Bienvenue se terugvoer
Baie dankie, Anton. Hoop ek sien julle weer. Beste groete, Johann.
Daniel H - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik, veilig, netjies en skoon.
Bienvenue se terugvoer
Baie dankie, Daniel Hattingh, my waardering is groot. Ek hoop om jou spoedig weer te sien. Mooi dag.
Beste groete
Johan
Shaida M - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly daar.
Bienvenue se terugvoer
Baie dankie, my waardering is groot. Ek hoop om julle weer te sien, beste groete.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Mountain Village Estate, Drakensbergstraat 17, George, 6546, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom