Bethel BnB
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meyerstraat 13, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bethel BnB bied gerieflike verblyf in Oudtshoorn, die grootste dorp in die Klein-Karoo. Dit is binne maklike bereik van die bekende Kaapse roete 62 in die Wes-Kaap.
Verblyf word in 6 en suite-slaapkamers in die hoofhuis gebied. Elke slaapkamer het ’n dubbel- of koningingrootte-bed. Daar is ook ’n haardroër, televisie, lugversorging, elektriese komberse en komplimentêre badprodukte Die hoofhuis het 3 gemeenskaplik leefareas, waarvan 1 area ’n TV het, en ’n eetarea. Indien die hele gastehuis deur jou bespreek word, kan die braai-area en kombuis op versoek teen 'n ekstra koste gebruik word. Ontbyt is ingesluit.
Daar is ’n binne-swembad op die perseel, en daar is ook ’n swembad buite.
Oudtshoorn staan bekend as die volstruishoofstad van die wêreld. Dit is een van Suid-Afrika se sonnigste dorpe, en besoekers kan reënvrye somers en winters verwag. Die area bied verskeie aktiwiteite en besienswaardighede, insluitend uitsigte vanaf Meiringspoort en verskeie ander bergpasse, krokodilhokduik en voetslaanroetes.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Meyerstraat 13, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Bethel BnB het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meyerstraat 13, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom