Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bet-El

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charostraat 10, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bet-El is 'n knus woonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Flamwood, Klerksdorp. Dit is die ideale plek vir 'n klein gesin of sakereisigers.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n gemaklike dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n eiland met stoele toegerus. Die sitarea het rusbanke en daar is 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Daar is 'n privaat stoep en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby hospitale, geriefswinkels, restaurante en skole.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
Dubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet met bidet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Bet-El
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Veronica Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Charostraat 10, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Bet-El het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charostraat 10, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA919800e2eacffe228117c3aaf8c3b2b8eb7e788e08e95de44d84c84c8d6a1340806d2cecde270773967c2acdec2f6edc680d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 10 Charo Street Flamwood 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.845619615943 26.675403635215
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem