Bergsight
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Petro F - Okt 2023
Algehele gradering
Onaangenaam.
Lees meerBergsight se terugvoer
Goeiemiddag. Jammer as alles verkeerd was. Ons kaste word elke keer voor mense inkom deurgegaan. Daar was geen klag gemaak ter enige tyd nie vir die 2 nagte van die verblyf nie, dus kon ons nie reageer op u ongelukkigheid nie. Groete. Elize
Fanie S - Sep 2019
Algehele gradering
Bergsight was 'n aangename verrassing!
Neil V - Aug 2019
Algehele gradering
Five star accommodation.
Bergsight se terugvoer
Nel, dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit.
Nicole J - Jul 2019
Algehele gradering
Was gerieflik, eienaar is gaaf en omgewing is baie veilig.
Bergsight se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap, Nicole. Julle is baie welkom.
Doreen O - Mei 2019
Algehele gradering
Cannot complain about anything.
Bergsight se terugvoer
Baie Dankie Doreen. Dit was ook wonderlik om julle as gaste te he. Dit maak my hartjie trots om sulke mooi komplimente te
kry. Kom gerus weer. Sien uit om julle weer te sien.
Groete
Elize
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Newtonstraat 29, George Suid, George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom