Belle Vue Cottage
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22ste Straat 119, Shelly Point Landgoed, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Belle Vue Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerkothuis, net 'n paar meter van die strand af op die Shelley Point Landgoed in St. Helenabaai.
Die eerste en tweede slaapkamer het ek 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir kinders. Daar is bad- en stortgeriewe. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en toonbank met stoele toegerus.
Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix en daar is ook 'n binne-vuurmaakplek. Die kothuis het WiFi.
Belle Vue Cottage is net 'n kort ent se ry vanaf die Shelley Point Gholfklub en 'n hotel met 'n restaurant, swembad en kroeg.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rudolph Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 22ste Straat 119, Shelly Point Landgoed, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
- Gaste dink Belle Vue Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22ste Straat 119, Shelly Point Landgoed, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom