Bella Rosa Farm
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lourensweg 123, Bella Rosa Plaas, Beaulieu, Witpoort, 1682, Gauteng
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bella Rosa Farm is in Beaulieu, Witbank en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Die eerste eenheid, Studio-woonstel, het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit is ideaal vir verhit-en-eet. Verder is daar ook 'n platskerm-TV met WiFi.
Die tweede eenheid, tweeslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 'n hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n tweede slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof en oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklik sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi word voorsien.
Die plaas spog met 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jare op LekkeSlaap 4
Ligging
- Lourensweg 123, Bella Rosa Plaas, Beaulieu, Witpoort, 1682, Gauteng
- Gaste dink Bella Rosa Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Witpoort Kyalami Midrand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lourensweg 123, Bella Rosa Plaas, Beaulieu, Witpoort, 1682, Gauteng
- Geen kinders onder 18