Beit Shimcha - House of Joy
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heynsstraat 61, Fairy Glen, Worcester, 6849, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 500R1 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Beit Shimcha - House of Joy is 'n knus selfsorgeenheid vir 4 gaste in Fairy Glen, Worcester.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis met 'n -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer met 'n stort en toilet word gedeel.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet.
Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan. Hierdie area lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuintjie en op die Worcester-berge.
Die eenheid het 'n omsetter vir die TV, WiFi en gloeilampe, daar is ook 'n gasstoof tydens beurtkrag.
Worcester bied talle wynlandgoedere, restaurante, museums en aktiwiteite, onder meer voetslaan, bergfietsry en 4x4-roetes. Gaste kan ook die Golden Valley Casino en Kleinplasie Open Air Museum besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Beit Shimcha - House of Joy sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Ronelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Heynsstraat 61, Fairy Glen, Worcester, 6849, Wes-Kaap
- Gaste dink Beit Shimcha - House of Joy het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fairy Glen Worcester Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heynsstraat 61, Fairy Glen, Worcester, 6849, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom