Luxury Beachhouse Villa II
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hibiscus-straat 2370, Kleinkrantz, George, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 495 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Beachhouse Villa II is 'n luukse selfsorg-vakansiehuis wat spog met kenmerkende branders vir watersport asook visvang. Die eenheid is net 'n klipgooi vanaf die strand met sy eie private ingang.
Dié luukse tweeslaapkamer sekondêre dupleks met 'n sandsteen afwerking bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en spog met 'n balkon en 'n see-uitsig. Die en-suite badkamer het 'n wasbak, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en bied 'n uitsig oor die tuin en see vanaf die balkon. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke, asook gratis WiFi en 'n TV met Netflix.
Daar is gemeenskaplike parkeerplek op die perseel met geslotekringtelevisie. Die eenheid is naby winkels en restaurante, maar is steeds in 'n rustige omgewing wat vir 'n vreedsame veilige wegbreek aan die Tuinroete sorg.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Donnie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hibiscus-straat 2370, Kleinkrantz, George, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Luxury Beachhouse Villa II het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hibiscus-straat 2370, Kleinkrantz, George, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom