Be @ Home Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Ilze Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Heidi F - Feb 2024
Algehele gradering
Has all the amenities one needs. Slept well and comfortably.
Suzelle V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi kamer, personeel baie vriendelike en hulpvaardig.
Christo L - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was bo-verwagting goed, ons het lekker gebly.
Hannes M - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Shandre S - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige kamers wat perfek ingerig is vir ‘n gesin met kinders.
Johann T - Des 2019
Algehele gradering
Altyd gemaklik, veilig en ongestoord.
Lees meerAntoinette V - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlike ontbyt en 'n 5 ster-badkamer.
M B - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Johann T - Sep 2019
Algehele gradering
Ongehinderde, gemaklike en veilige verblyf ─ ideaal vir oornagsakereis.
Johann T - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig, gemaklik, netjies en veilig.
Be @ Home Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Johann dis altyd 'n groot voorreg om jou hier by ons te ontvang. Dankie dat jy altyd ons so trots ondersteun. Hoop dit gaan goed tot ons jou weer sien.
Vriendelike groete
Be@Home Span
Agmi E - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Jakkie R - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon, netjiese, vriendelike verblyf.
Johann T - Sep 2018
Algehele gradering
Ongestoord en gemaklik.
Rialto G - Jul 2018
Algehele gradering
Puik en baie netjies.
Johann T - Jun 2018
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Rene P - Mrt 2018
Algehele gradering
Extremely friendly, slept like a dream and would not sleep anywhere else ever in Klerksdorp.
Annelize V - Okt 2017
Algehele gradering
Not a bed and breakfast like the advertisement stated.
Sulana D - Sep 2017
Algehele gradering
Aangename rustige plek vir enige okasie.
Herkie R - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam, plek lieflik.
Johann T - Sep 2016
Algehele gradering
Rustige en veilige verblyf vir kort sakereis.
Shane D - Aug 2016
Algehele gradering
Enjoyable stay.
Anita O - Aug 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Alma J - Jun 2016
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Johann T - Feb 2016
Algehele gradering
Effektiewe verblyf vir besigheid.
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joe Slovo-weg 25, Freemanville, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom