Bata Nest
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bataleurstraat 33, Phalaborwa, 1389, Limpopo
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bata Nest is in Phalaborwa, Limpopo en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 2 gaste.
Die verblyf het lugversorging, 'n gemaklike dubbelbed, linne, handdoeke en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot gratis WiFi en Netflix op die slim-TV.
Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus.
Die eenheid het 'n privaat stoep, swembad en braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak.
Die eenheid is 5 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek. Daar is ook 'n supermark met 'n vulstasie en 'n restaurant 3 km van die woonstel af.
Bata Nest is geskik vir sakereisigers of besoekers aan die Krugerwildtuin.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sandri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Bataleurstraat 33, Phalaborwa, 1389, Limpopo
- Gaste dink Bata Nest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Phalaborwa Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bataleurstraat 33, Phalaborwa, 1389, Limpopo
- Geen kinders onder 18