Baruch Guest House Rhodes
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhodes-Noord-weg 35, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 504 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Baruch Guest House Rhodes is 'n luukse boetiekgastehuis in Die Boord in Stellenbosch wat gehalteverblyf aan vakansiegangers en sakereisigers bied. Die gastehuis spog met 'n lieflike tuin en swembad.
Verblyf word in 5 uniek ontwerpte kamers met slaapplek vir 2 tot 3 gaste elk gebied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Daar is ook 'n platskerm-TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat stoep wat na die tuin lei in elke kamer.
Ontbyt word in die stylvolle eetarea bedien. Daar is sonstoele en sambrele langs die gemeenskaplike swembad. Baruch Guest House Rhodes het omsetters en sonpaneelstelsels wat die krag tydens beurtkrag en enige kragonderbrekings aan die gang hou. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Natalie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 4
Jare op LekkeSlaap 10
Ligging
- Rhodes-Noord-weg 35, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Die Boord Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhodes-Noord-weg 35, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom