Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballots Bay Treehouse

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 642

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Ballots Bay Treehouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Micaela S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micaela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, bewonder die natuurlewe en geniet jou glasie wyn in die hottub.

Ek en my man het die kuier by Ballots Bay Treehouse baie geniet. Ons beveel definitief die plekkie aan vir familie, vriende en honeymooners. Dankie vir ons gasheer, hy was baie behulpsaam en was beskikbaar enige tyd. Let wel, lees vooraf die instruksies wat die gasheer stuur. Google Maps lei na die verkeerde pad. Volg die pin drop-aanwysings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Gesin met klein kinders

Asemrowend rustig.

Was fantasties. Baie mooi en stil. Kry rus vir jou siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruben V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruben V
Gesin met klein kinders

Cosy!

We stayed for 3 nights. Owner Pierre was very accommodating. The lovely wood fire inside to keep warm! Safe, clean, and comfortable. Well done!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 099
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 099
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 099
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 5, Ballots Bay, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5766f16b43b329a917dee6dfcd0bab1d49f6e2e2368d951fc3fb8830628254304dc0223f22c9857e8f2d82bdb83315603043?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 099 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 5 Beach Road Ballots Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.014402694677 22.541371483467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem