Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bakkers Bed & Breakfast

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cees Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Bakkers Bed & Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Louis V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Enkelreisiger

Beveel aan vir enige reisiger.

Die kamer en badkamer is baie ruim en silwerskoon. My enigste punt van kritiek is die TV-skerm wat baie klein is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met vriende

Goed.

Netjies, skoon en goed toegerus. Pragtige 2 tuin-eenhede! Hulpvaardige en vriendelike gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bakkers Bed & Breakfast se terugvoer

Dit was my een groot plesier, Johan! Ons hoop ons sal julle weer sien!

Bakkers Bed & Breakfast
Helen M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen M
Enkelreisiger

Comfortable rooms and excellent hosts.

Bakkers B&B had a comfortable, clean, and spacious room with most of the amenities you would need, most notably a working air conditioner. There's also a large swimming pool to cool down in. The hosts were very friendly and went out of their way to accommodate me. The breakfast provided was excellent and on time. Overall good value and I would stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bakkers Bed & Breakfast se terugvoer

It was our pleasure, Brian. We hope to see you again.

Bakkers Bed & Breakfast
Petro R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Jammer dit was winter. Die swembad het geroep. Sal beslis weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bakkers Bed & Breakfast se terugvoer

Dit was vir ons 'n plesier om julle hier te ontvang! Baie dankie vir jul ondersteuning.

Groete,
Faan en Petro

Bakkers Bed & Breakfast
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Starlingstraat 31, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkYmY0OWYyLTQ5MDktNDNjOS1hZTlhLTA4MGMxNTJhNDU0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 31 Starling Street Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -23.93327861271 31.132778626984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem