Lamberts Bachelor
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spence-straat 7, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lamberts Bachelor is 'n enkelwoonstel. Dit het sy eie privaat ingang en is in Lambertsbaai geleë. Dit bied gerieflike verblyf en is ideaal vir paartjies of oornaggaste.
Hierdie woonstel het 2 enkelbeddens en het 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kamer is met 'n yskassie, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Lambertsbaai het 'n paar opelugrestaurante, asook aktiwiteite soos sandplankry, swem, branderplankry, visvang en 4x4 roetes. Tussen Augustus en November kan gaste dolfyne en migrerende walvisse sien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Elmare Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 97
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Spence-straat 7, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Lamberts Bachelor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lambertsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spence-straat 7, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom