Azalea Guesthouse
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 26 Des 2023 tot 31 Okt 2024.
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schroderstraat 128, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R700R525 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Azalea Guesthouse is in Upington geleë en bied akkommodasie in ruim en gerieflike en suite-dubbelkamers en selfsorg-eenhede. Die verblyf is na aan die Kalahari Winkelsentrum asook hospitale en skole op die hoofroete.
Die kamers of eenhede het hul eie privaat ingange en ook veilige parkeerplek. Elke eenheid en kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Die gastehuis bied slaapplek vir 18 mense in totaal. Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste. Wasserydienste is beskikbaar teen 'n addisionele koste. Ons aanvaar debiet- en kredietkaartbetalings.
Azalea Guesthouse het ook braaigeriewe en dit is die ideale gastehuis vir families, toeriste of sakereisigers.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Wasgoeddiens
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Ansie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Schroderstraat 128, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Azalea Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Middelpos Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schroderstraat 128, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom