AwaveAway
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Claude Urban-rylaan 13, Myoli Beach Chalets 2, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
AwaveAway is 'n knus selfsorghuis vir 2 gaste en dis net 350 m van Myoli-strand in Sedgefield af.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en sitarea. Die slaapkamer is op die eerste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV, en lei na 'n dek met 'n uitsig oor die heuwels en fynbos. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die kombuis op die grondverdieping is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel genuttig word. Die kombuis lei na 'n klein tuin met 'n gasbraai wat gaste mag gebruik.
Sedgefield bied 'n verskeidenheid aktiwiteite insluitend swem, valskermsweef en 'n aantal voetslaan- en staproetes. Gaste kan ook die Wildernis Nasionale Park of Goukamma Natuurreservaat besoek indien hulle wil voëlkyk, of jy kan net gaan visvang en ontspan by Groenvleimeer.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Ligging
- Claude Urban-rylaan 13, Myoli Beach Chalets 2, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Myoli Strand Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Claude Urban-rylaan 13, Myoli Beach Chalets 2, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom