At Home
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 206
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Gavin P - Jan 2024
Algehele gradering
Okay for the price, just clean properly.
Daniel S - Des 2023
Algehele gradering
Perfek.
Kedibone Angela M - Okt 2023
Algehele gradering
I enjoyed staying there.
Joan E - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, vriendelike diens.
Chante H - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Bernelee S - Apr 2023
Algehele gradering
Het die kuier geniet met familie sonder enige probleme.
Hermien P - Apr 2023
Algehele gradering
Gemiddeld.
Thinus N - Des 2022
Algehele gradering
Awesome.
At Home se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie en vir die ondersteuning.
Koos G - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies, braai-areas geniet. Slaapeenheid is privaat en veilig.
Joseph E - Des 2022
Algehele gradering
Excellent.
Asive M - Okt 2022
Algehele gradering
My stay at At Home was great.
Johan E - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Hans D - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
At Home se terugvoer
Baie dankie julle.
Dit was heerlik om julle te ontvang
Mooi jaar vorentoe.
Yolande G - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
Anneline E - Feb 2022
Algehele gradering
As ek minder as een ster kon gradeer, dan sou ek.
Lees meerAt Home se terugvoer
Goeiedag Anneline
Ek het jou reeds gekontak en ek vra weer jammer as ons gastehuis nie aan jou verwagting voldoen het nie. Dit was nie ons harte nie en omdat ek herstel het na 'n siekbed het my seun die inboeke gedoen, maar ons sou met liefde vir julle vars melk gegee het of wat julle ook nog verlang het want dis ons harte.
Ek gaan nou eerlik met jou wees rondom beskrywings wat herskryf is op ons webblad wat verwarring veroorsaak het. Ek het dit reeds verander soos dit was voor dit herskryf is en mense geweet het waarvoor hulle boek en almal gelukkig was en vir ons goeie boodskappies geskryf het. Ons is nie 'n ster-gegradueerde gastehuis nie. Ons is 'n bekostigbare silwerskoon gastehuis waar die middelklas graag tuisgaan en dit regtig geniet. Ons het alles in ons vermoe gedoen om Corona vry te wees, so skuus vir dit.
Ons handoeke het deurgeloop en ons beddegoed, maar niks is stukkend of oud nie. Ons gebruik ter wille van ouers met kinders nie wit beddegoed nie. Ek gaan verseker my fotos opgradeer dat daar meer is en alle hoeke sigbaar is, maar eerlik na daardie fotos het ons al hoeveel keer oorgeverf ingeboude braaie bygesit by alle kamers en al ons beddegoed is regtig reeds opgegradeer en nou weer. Corona het dit net nie maklik gemaak nie en ons moes ons beddegoed ook met saniteerders was om almal te beskerm.
Huidiglik is meeste kamers klaar oorgeverf. Weer nuwe duvets is gekoop en stywe kussings wat een vere kussing wat ons nog altyd op die beddens het vervang.
Weereens jammer vir jou ongerief ons sou dit graag vir jou wou regstel terwyl jy hier was.
Groete, Andrea.
Breyten D - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
At Home se terugvoer
Dankie vir julle kuier by ons en die ondersteuning by At home
Mooi jaar vorentoe
Anita B - Feb 2022
Algehele gradering
Net oornag.
Sharon D - Feb 2022
Algehele gradering
Jy voel at home. Was wonderlik ontvang deur eienaar.
Elza E - Jan 2022
Algehele gradering
Om te slaap is reg, maar nie vir lank bly nie.
At Home se terugvoer
Skuus dierbare Elsa.
Ek het so mooi alles gereel met ander gaste rondom parkering. Toe kom een kuier man laat en trek verkeerd in na gereel, maar ons was vroeg op om uit te sorteer. Ek is so jammer daaroor.
Ons het darem amper nog 'n nuwe hek by., ons wag net vir die hitte se om te sak om die plante uit te haal.
Dis maar nou met al die toeriste se waentjies waar parkering 'n probleem is.
Ek het nog dubbele ruite wat ingesit word vir die klank en nog isolasie word ingesit in die dak.
Nog mure word voor die braaie word gebou.
Daar is al vir lank sprake van 'n ander pad vir verkeer, dit moet net gebeur.
Kamers is alreeds so toegebou met mure, maar ons gaan hard veg om die probleem te wen. Ons is darem net die 3 kamers voor, die 3 sy-kamers is stiller.
Dankie ons neem alles ter harte en glo my ons werk daaraan.
Mooi jaar vir julle.
Christina E - Jan 2022
Algehele gradering
Vullisblikke voor kamers stink.
At Home se terugvoer
Dear Christina
Thank you for taking the time to put this review. We take our guesthouse and guests comfort at heart and always tried in the past, and even now will do everything we can to make it more comfortable for our guests. During Corona sanitising was our number 1 priority which we did. The heat in December did not make anything easy so we apologize for the smelly trash cans. We moved them totally to the back now, we try to damp the traffic with extra walls, double glass in windows and a lush garden. So we take note and have already been taking care of all. Thank you again for bringing it to our attention as we were on holiday during that time and only had staff on-premises. So we take note and already took action. All the best for 2022.
Monique R - Jan 2022
Algehele gradering
Vinnige oorslaap in Upington.
Jacqui S - Des 2021
Algehele gradering
Good enough for a sleepover.
Frank F - Des 2021
Algehele gradering
A crappy little place. Customer service is atrocious. Very unfriendly. The cleaning ladies were more hospitable than the owners.
At Home se terugvoer
Thank you for taking the time to put this review. So Sorry if you experienced us as unfriendly. That was not at all our hearts. If you read previous reviews you shall for sure see that this is not our style.
So sorry if you experienced us as unfriendly. We take note of it. So sorry again.
Have a blessed year.
Janes B - Des 2021
Algehele gradering
Lafenis vir die siel.
Mpho M - Des 2021
Algehele gradering
Perfect.
Marina D - Des 2021
Algehele gradering
The place has the feel of a truck stop, not a self catering unit.
Lees meerAt Home se terugvoer
Thank you for taking the time to place this review. We take note of all your suggestions. We removed any misleading writing on our website as we are a semi self-catering guesthouse with a standard family guesthouse with guestrooms only. We already fixed all that was damaged that same day it was reported. We repainted a lot of spaces already but unfortunately, with sanitisers for Corona used on our linen and walls, there was damage in some way with the bleach. So we waited for the 3rd wave to pass and already started to upgrade in January 2022. The wooden toilet seat was damaged from wetting it all the time with sanitising spray and then the cleaner closed the lid before completely drying. We replaced it immediately when reported, putting in an extra gate is on our to-do list, we just wait for the heat to pass to replant our plants. Also working with new staff so I believe a lot of stress factors in the past. Our staff or ourselves is always available 24 hours as we stay on-premises. So we would have gladly assisted in anything that was missing in the room. It doesn't happen often, so we really apologize for the missing fork in your room.
We shall do our best for our guests in 2022.
Thanks again, have a Blessed 2022.
Anita W - Des 2021
Algehele gradering
Comfortable, clean, perfect overnight stop.
At Home se terugvoer
Dear Anita. Thank you for this review and for staying with us. It was a pleasure to have you as our guests.
Wanda J - Des 2021
Algehele gradering
Die pin wat na my toe gestuur was verkeerde adres.
Olivia P - Okt 2021
Algehele gradering
Tranquility
At Home se terugvoer
Dankie Olivia.
Dit was heerlik om julle te ontvang.
George S - Sep 2021
Algehele gradering
Beslis net vir slaap.
Lees meerAnchen M - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustige area.
At Home se terugvoer
Baie dankie Anchen. Waardeer jul mooi woorde.
Ons maak weer so.
Was heerlik om jul te ontvang.
Mareli A - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie en alles wat mens nodig het. Perfek vir ons oornag op pad Namibië toe.
At Home se terugvoer
Baie dankie vir kuier by At home..
Freddie P - Sep 2021
Algehele gradering
Goed geslaap
At Home se terugvoer
Sien jul graag weer. Dankie vir die ondersteuning.
Marieta P - Aug 2021
Algehele gradering
Billik, skoon en baie gerieflik.
At Home se terugvoer
Baie dankie Marieta,
Ons waardeer en dit was lekker om jul te ontvang.
Kate-lynn V - Aug 2021
Algehele gradering
Het heerlik geslaap en eienaars was baie behulpsaam.
At Home se terugvoer
Baie dankie.
Dit was heerlik om julle by ons te ontvang.
Tot weeresiens
Groete At home Span
Herman D - Jun 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik en lekker gewees.
At Home se terugvoer
Dankie Herman. Ons waardeer.
Reneè V - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflike 'op pad'-oornag.
Zenobia G - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker.
At Home se terugvoer
Dankie vir die ondersteuning, waardeer.
Esme R - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker oornagkamers.
At Home se terugvoer
Dankie Esme, ons waardeer. Was lekker om jul te ontvang
Amelia S - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
At Home se terugvoer
Dis waarna ons strewe, baie dankie vir die ondersteuning.
Sarita V - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik veilige verblyf.
At Home se terugvoer
Dankie Sarita, waardeer jul ondersteuning by At home.
Kobus V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik
At Home se terugvoer
Dankie Kobus, ons maak werk daaarvan.
Tanya S - Feb 2020
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
At Home se terugvoer
Was lekker om jul by ons te ontvang.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Johannes J - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en vriendelike eienaar.
At Home se terugvoer
Dankie, waardeer.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Lize B - Nov 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
At Home se terugvoer
Dankie Lize.
Judy J - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Maria J - Sep 2019
Algehele gradering
Basiese slaapplek met min gerief.
Lees meerWicus V - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflik vir 'n oornag.
At Home se terugvoer
Dankie vir die ondersteuning.
Marietjie D - Aug 2019
Algehele gradering
Baie goeie diens, baie vriendelik en behulpsaam.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Neels K - Jun 2019
Algehele gradering
Ek het heerlik daar gebly.
Tokkie R - Mei 2019
Algehele gradering
Netjies, veilig. Pragtige, vriendelike personeel en eienaar. Beslis waarde vir geld!
Ilze L - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Heerlike bederf!
Elzette F - Jan 2019
Algehele gradering
Was pleasant, exception to the TV not working.
Yolande C - Jan 2019
Algehele gradering
Lekkerder as lekker!
At Home se terugvoer
Dankie liewe Yolande. Dit was so lekker om julle by ons te ontvang. Hoop ons sien julle weer.
Riaan E - Jan 2019
Algehele gradering
Was baie vriendelik en behulpsaam.
At Home se terugvoer
So baie dankie julle was so aangenaam om te ontvang.
Bly dat julle veilig arriveer het.
Da Wood Ismail B - Des 2018
Algehele gradering
Place to overnight.
At Home se terugvoer
Thank you for staying with us.
It was great having you at At home.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Anneline V - Nov 2018
Algehele gradering
Eienaars baie vriendelik en gasvry.
Mario C - Sep 2018
Algehele gradering
A home away from home.
At Home se terugvoer
Baie dankie, dit was baie lekker vir ons ook om jul as gaste te ontvang. Kom gerus weer.
Amanda P - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige afsaal na lang pad.
Ockert H - Sep 2018
Algehele gradering
Bekostigbaar en netjies.
Willem V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en gerieflik.
Chris B - Apr 2018
Algehele gradering
Tuis.
Silas J - Jan 2018
Algehele gradering
Great service.
At Home se terugvoer
Many thanks we truly appreciate this kindness.
Warm regards,
Andrea
Amanda J D - Jan 2018
Algehele gradering
Meer as wat ons verwag het, maar minder as waarvoor ons gehoop het.
Lees meerAt Home se terugvoer
Dierbare Amanda,
Ja die straat het my al dubbele ruite laat insit en mure laat bou voor soos jy opgelet het. Gelukkig na die kamerdeur toe is help dit vir stilte en gewoonlik na spitstyd raak dit rustiger.
Ek sou jul graag wou ontmoet maar so een keer 'n jaar moet ek 'n breek vat.
Dankie vir die ondersteuning.
Geseende 2018 vir julle.
Groete, Andrea At home.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Jacquedine A - Des 2017
Algehele gradering
At Home gastehuis is tops. Het heerlik gekuier.
At Home se terugvoer
Duisende dankies ...julle was sulke lekker mens mense /was so lekker om julle by ons te he.
Geseende 2018...At home Groete
Sanita B - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en baie oulike plek.
Johanna C - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en skoon.
Elanda V - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik en goedkoop.
At Home se terugvoer
Ag dankie Elanda.
Glo my ek dra daai foon van my soos n rok aan my sy vir sulke oepse as ek op vakansie gaan. Bly ons kon dit gou regstel en vir jul geduld. Hoop jul het sommer n heerlike kuier by ons gehad.
Voorspoedige nuwejaar vir julle.
Groete Andrea
Liezl P - Des 2017
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, netjiese kamer en oulike mense.
At Home se terugvoer
Kosbaar dankie, pragtige mense.
Jeff J - Okt 2017
Algehele gradering
Baie goeie persoonlike diens.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Bernadine O - Sep 2017
Algehele gradering
Geskik vir 'n gesin. Baie ruim, ons het lekker gebly.
Elise B - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
At Home se terugvoer
Dankie julle wonderlike mense, dit was heerlik om jul te ontvang.
Deon V - Jun 2017
Algehele gradering
Baie warm, huislike atmosfeer.
At Home se terugvoer
Baie dankie julle was so lekker om jul te ontvang mooi familie.
Amanda B - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker plek.
Lenie J - Apr 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
A J M - Apr 2017
Algehele gradering
Doodtevrede!
Nadja M - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlike kamers, baie skoon en netjies en vriendelike ontvangs!
Herman K - Mrt 2017
Algehele gradering
Vriendelik en baie netjies.
At Home se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons wil graag almal gelukkig en tevrede sien vertrek.
Dankie vir die ondersteuning en aangename mense wat ons kon ontmoet...
Benjamin A - Mrt 2017
Algehele gradering
Goeie diens en waarde vir geld.
At Home se terugvoer
Baie dankie, Benjamin. Dit was aangenaam om jou by ons te hê.
Groete
At home
Samantha B - Jan 2017
Algehele gradering
Very cozy with the best service!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie knus met die beste diens!
Ons is mooi na gekyk en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Dit is in 'n baie goeie, goed beligte area en ons het geen worries oor ons voertuig gehad nie. Ek sal altyd mense na julle verwys. Ek beveel hierdie knus plekkie hoogs aan as jy 'n vriendelike en veilige plekkie soek om te bly. Dankie vir al die gasvryheid, dit was awesome!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alti S - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjies en ek sal enige tyd weer daar gaan slaap.
Susanna R - Jan 2017
Algehele gradering
Worth your money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Waarde vir geld.
At Home was goed. Goeie waarde vir geld. Ek het nooit die eienaar gesien nie. Ek het met haar seun gepraat, maar ek dink ek sal weer van hulle gebruik maak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Stefanie D - Des 2016
Algehele gradering
Baie geniet.
Bert L - Des 2016
Algehele gradering
Gasvry en vriendelike diens.
Shimone B - Des 2016
Algehele gradering
Lekker.
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Riaan F - Okt 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Laat 'n mens sommer tuis voel.
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Danie B - Aug 2016
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Karin H - Aug 2016
Algehele gradering
Uiters vriendelike gasheer en gasvrou en alles was in plek.
Hercules F - Aug 2016
Algehele gradering
Het lekker warm geslaap.
Riegardt S - Jun 2016
Algehele gradering
Die naam sê allesl
At Home se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, ons sal ons net voortbou op dit. Ek hoop dit was 'n wonderlike vakansie vir julle almal.
Mariska B - Jun 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, baie netjiese plek, het ons oornag sowaar baie geniet.
Eugene B - Mei 2016
Algehele gradering
Gemiddeld.
At Home se terugvoer
Hi Eugene. Die geysers is uitsorteer en vermeerder. Dankie dat jy ons in kennis gestel het. Hopelik nou geen koue storte meer nie...verseker gee ons jou n groot afslag vir die ongerief as jy weer deurkom.
Nikky V - Apr 2016
Algehele gradering
Baie goeie diens en verblyf teen die regte prys.
At Home se terugvoer
Baie dankie vir die mooi getuigskrif. Ek sal so voortbou en altyd my bes doen vir julle kosbare mense. Bly julle het dit geniet . At home Groete
Heinrich B - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was nie te sleg nie, net jammer dat die kamer nie 'n venster na buite gehad het nie, slegs in die badkamer.
Christo K - Feb 2016
Algehele gradering
Een woord: Fantasties!
David G - Feb 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Hennie M - Jan 2016
Algehele gradering
Wonderlike ontvangs en vriendelike personeel.
Samantha B - Jan 2016
Algehele gradering
Welcoming, safe and very professional.
Jonine N - Jan 2016
Algehele gradering
Die verblyf was gemaklik en gerieflik.
At Home se terugvoer
Baie dankie vir die kommentaar. Verseker het die ekstreme temperature van 44 grade en meer, ons n paar stresvolle oomblikke laat beleef met lugversorgers. Die spesifieke lugversorger het sowaar 'n gas-lek opgedoen en aangesien ons op verlof was het ek verseker nie die regte verslag deurgekry as ek vra of julle 100 % tevrede is nie. Daar was verseker ander eenhede beskikbaar vir julle. Ek is so jammer vir die ongerief.
Die eenhede is almal weer gediens toe ek dit optel met aankoms. So jammer vir die hitte. Verseker met jou volgende kuier gaan ek jou vergoed. Dankie vir julle kuier en ondersteuning by At home.
Mag julle 'n wonderlike 2016 beleef.
Erica D - Des 2015
Algehele gradering
Gerieflik en voldoende vir een nag.
At Home se terugvoer
Ai Liewe Erika. Die hittegolf was ondraaglik maar is darem nou verbly . Ons vra groot om verskoning vir die hitte in Desember en begin Januarie en dat ons nie gerat was met split units om dit te hanteer nie. Die lugversorger maak werklikwaar almal koud en is almal gediens om seker te maak die gas is voldoende. Ons het ook mobiele lugversorger gaan bykoop om die split units te help. Nou is alles onder beheer en die hitte het bedaar en Upington kry reën. Baie dankie vir die terugvoer. As julle weer kom kuier gee ons n afslag om op te maak vir die ongerief.
Groete Andrea.
Inalie P - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Wilna T - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties!
John M - Okt 2015
Algehele gradering
At home really means at home.
Susan V - Sep 2015
Algehele gradering
Gasvry en lekker geleë.
Melanie D - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het net oornag, maar dis 'n baie lekker plek.
Annette S - Sep 2015
Algehele gradering
Ons is baie hartlik ontvang met 'n verwelkomingsdrankie.
Francois L - Aug 2015
Algehele gradering
Vriendelik en baie aangename verblyf, gasvry.
Yolande H - Aug 2015
Algehele gradering
Gasvry en gemaklik.
Jan L - Jun 2015
Algehele gradering
Oornagverblyf op pad Namibië toe - ligging baie goed.
At Home se terugvoer
Hi Jan
Ek gaan gou deur my reviews en lees weereens hierdie een. Dit was die een teleurstelling wat ek nooit weer wil oorhê nie. Die dame wat daar oorgeslaap het en aan diens was is opdrag gegee om dubbel seker te maak dat julle tevrede was. Sy het verseker my opdragte versuim en ek het versuim om julle persoonlik te kontak en te hoor is alles in orde is, so so jammer vir die ongerief. Ek was op verlof en toe het die dames jou koffiebekers vergeet terwyl hul skoongemaak het. Ek het jou agterna geskakel om te hoor wat die klagte was nadat ek die review gelees het en ons twee kon dit verseker uitsorteer telefonies as ek reg onthou . As julle weer in die area vakansie hou sal ons graag n afslag prys inwerk vir julle ongerief. Voorspoedige 2016
Pricilla V - Jun 2015
Algehele gradering
Het oornag by At Home en dit was netjies, skoon, veilig en baie vriendelike mense.
Fritz W - Mei 2015
Algehele gradering
Topgehalte-gastehuis sal enige tyd weer daar bly. Goeie diens en mense.
Anne Maria S - Apr 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Charmaine K - Apr 2015
Algehele gradering
Great ervaring.
Christa R - Apr 2015
Algehele gradering
Lekker oornagplek.
Frans S - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie tuis gevoel en is ook vriendelik ingelig oor die dorp en eetplekke.
Amorette B - Mrt 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Nicole C - Jan 2015
Algehele gradering
Great pleasure to visit for sure!
Erna L - Jan 2015
Algehele gradering
Rustig, veilig, stil.
Chiara S - Nov 2014
Algehele gradering
Very good!
Willem V - Nov 2014
Algehele gradering
Baie lekker geslaap en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Daar is alles in die kamer wat nodig is. Sal net kykNET ook aanbeveel, mense hou van sepies.
Gerald C - Aug 2014
Algehele gradering
Baie netjies en mooi!
Louise M - Jul 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
John P - Jul 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Deon G - Jul 2014
Algehele gradering
Baie netjies!
George H - Jul 2014
Algehele gradering
Aangename verblyf!
James H - Jul 2014
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke!
Louis F - Jul 2014
Algehele gradering
Baie goed!
Reginald K - Jul 2014
Algehele gradering
Although the place was a little small, it was neat and clean. Excellent service!
Kenneth C - Jun 2014
Algehele gradering
Great
Rolene G - Jun 2014
Algehele gradering
Dit was fantasmagories!
Nadja M - Jun 2014
Algehele gradering
Sal dit vir alle mense aanbeveel!!
Jj D - Jun 2014
Algehele gradering
Gasvry en uitstekende diens.
Koos S - Apr 2014
Algehele gradering
Die plek het die regte naam: At Home!
Liezl M - Mrt 2014
Algehele gradering
Gerief en gasvryheid is 'n prioriteit by At Home!
Ingrid Z - Jan 2014
Algehele gradering
Ons het dit baie aangenaam gevind; en is baie tevrede!
Margo T - Jan 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Jannie V - Des 2013
Algehele gradering
'n Lekker by-die-huis-ervaring!
Jasper L - Okt 2013
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike ontvangs. Goeie waarde vir geld! Ek kan dit regtig aanbeveel!
Nicolene V - Sep 2013
Algehele gradering
Hulle het ons en ons baba baie welkom laat voel!
Trix P - Sep 2013
Algehele gradering
'n Gastehuis waar ek weer sal oornag.
Elaine V - Sep 2013
Algehele gradering
Baie gesellige huislike atmosfeer
Anita F - Aug 2013
Algehele gradering
Lekker geslaap en ons kon koffie drink, want dit was koud.
Dina K - Aug 2013
Algehele gradering
Heerlik gebly en wat 'n aangename gasvrou!
Fanie B - Aug 2013
Algehele gradering
Gerieflik en naby die dorp se ingang.
Thea G - Aug 2013
Algehele gradering
Skoon, gasvry, warm, veilig en voldoende!
Johan E - Aug 2013
Algehele gradering
Was baie lekker, het dit baie geniet, sal dit weer gebruik. Dankie!
Chris Ac D - Aug 2013
Algehele gradering
Netjies.
Corne V - Aug 2013
Algehele gradering
Baie lekker geslaap en warm, hartlike diens ontvang.
Karen A - Jul 2013
Algehele gradering
Uitstekende verblyf. Eienaars het baie goeie harte.
Ruaan B - Jul 2013
Algehele gradering
Fantasies mense by At Home. Goeie diens. Net jammer verblyf was so kort.
Arrie U - Jul 2013
Algehele gradering
At home!
Susarah V - Mei 2013
Algehele gradering
Aangeneem
Rob S - Feb 2013
Algehele gradering
Andrea is an exceptional host
Soné M - Sep 2012
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, dankie.
Charles S - Des 2011
Algehele gradering
Very comfortable
Henriette T - Jul 2011
Algehele gradering
The customer service was great and the atmosphere very friendly
Lees meerMarli M - Apr 2011
Algehele gradering
A very friendly, welcoming atmosphere, with clean and neat rooms!
Emma W - Feb 2011
Algehele gradering
We couldn't have been made to feel more 'at home'!!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rondomstraat 60, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom