Asher Riverside Cottages
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 30 Apr 2026.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rusticana, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 100R1 785 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Asher Riverside Cottages is minder as 20 km van Bonnievale af en bied 'n ontspanne plaaswegbreek langs die Breederivier met 'n uitsig op die Langeberge. Verblyf word in 4 selfsorgkothuise wat elkeen slaapplek vir 8 gaste het, aangebied.
Die kothuise het elkeen 2 slaapkamers, 'n solder, 2 badkamers en 'n oopplankombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die oopplansolder het 4 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuises is elkeen ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en in die sitkamer is daar 'n gemaklike sitkamerstel, 'n klein kaggel en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Bring asb. jou eie dekodeerder en -slimkaart saam, of jy kan vooraf die Premium-opsie by die instansie bestel.
Elke kothuis het 'n groot stoep met braaigeriewe en daar is 'n houtvuur-warmbad. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ada Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Rusticana, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Gaste dink Asher Riverside Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rusticana, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom