Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 264 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R46, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R5 180R3 885 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aquila Private Game Reserve & Spa is op die R46 naby Touwsriver in die Wes-Kaap en bied betowerende landskappe, 'n tapyt van veldblomme en volop wild.
Aquila Safari Lodge se verblyf-opsies sluit standaard-, premier-, gesin- en luukse suites in. Al die opsies weerspieël die ongerepte bos-omgewing sonder om luukshede en gerief prys te gee.
Die Premier chalets is privaat en is in die heuwel ingebou. Elke eenheid het buitelug-klipstorte en kaggels binne. Die gesin-chalets is semi-losstaande, het steenafwerkings aan die buitekant en het ook elk hul eie buitestort. Die luukse chalet bevat alles wat jy sou benodig vir oornagverblyf, 'n uitstappie deur die week of 'n naweekwegbreek.
Aquila het 2 groot swembaddens wat elk 'n swembadkroeg met 'n uitsig oor die reservaat het. Daar is 'n groot eetarea in 'n Afrika-styl en 2 kleiner eetareas, elk met 'n vuurmaakplek en 'n luukse sigaarkroeg. 'n Biblioteek, kuriowinkel en vermaakarea vir kinders is ook beskikbaar.
Die reservaat is 'n 10 000 hektaar-bewaringsgebied in die suidelike Karoo en is die tuiste van die Groot 5 legendes van die wildernis: olifante, leeus, buffels, luiperds en renosters.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Speletjieskamer
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Lionel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Langs die R46, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
- Gaste dink Aquila Private Game Reserve & Spa het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Kapasiteit: 264 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R46, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom