Apricity Inn
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter E - Mei 2024
Algehele gradering
Pas my 100%.
Tanya S - Apr 2024
Algehele gradering
Puik.
Michael C - Apr 2024
Algehele gradering
Loved it.
Leon D - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Martella D - Okt 2023
Algehele gradering
An excellent stay. Huge trees in the garden create a warm atmosphere. Very quiet area.
Apricity Inn se terugvoer
Thank you so much for your kind review.
Blessings, Dalene
Gunther H - Okt 2023
Algehele gradering
Excellent accommodation in Louis Trichardt.
Jacqueline E - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik, netjies en skoon.
Pieter S - Jul 2022
Algehele gradering
Vyf-ster-verblyf.
Apricity Inn se terugvoer
Baie dankie vir jou baie bemoedigende "Review" Pieter. Ek waardeer dit baie! Groete, Dalene
Gertjie R - Jun 2022
Algehele gradering
Absoluut wonderlik. Netjiese plek.
Apricity Inn se terugvoer
Baie dankie vir jou boodskap van my akkommodasie. Ek waardeer dit en sien uit dat julle weer sal kom.
Groete, Dalene.
Tina D - Jun 2021
Algehele gradering
Die gasvrou was baie vriendelik en verwelkomend.
Apricity Inn se terugvoer
Baie dankie vir jou baie bemoedigende terugvoering in 'n tyd van moeilike omstandighede!
Groot waardering, Dalene
Andre D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon
Apricity Inn se terugvoer
Baie dankie! Waardeer baie, Dalene
Jaco C - Mrt 2021
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Apricity Inn se terugvoer
Baie dankie Jaco, ek waardeer jou boodskap.
Groete, Dalene
Jolandi F - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Apricity Inn se terugvoer
Baie dankie Yolandi! Dankie vir jou bemoedigend boodskap, Dalene
Elmarié H - Nov 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en ongelooflike waarde vir geld.
Pieter S - Okt 2020
Algehele gradering
Absoluut uitstekend
Apricity Inn se terugvoer
Pieter, baie dankie vir jou bemoedigende resensie. Ons waardeer dit en sien uit daarna om jou weer te sien.
Groete
Marinda L - Okt 2020
Algehele gradering
Genotvolle en ontspanne atmosfeer.
Apricity Inn se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie en gradering.
Waardeer dit opreg.
Mynhardt S - Mrt 2020
Algehele gradering
Best ever.
Apricity Inn se terugvoer
Dear Ryno,
Thank you so much for your sincere review!
We so appreciate your goodwill towards us. Please come again. You are always welcome!
Kind Regards,
Sam and Dalene
Leonard D - Mrt 2020
Algehele gradering
Skoon, vriendelike ontvangs en uitsonderlike gasvryheid.
Apricity Inn se terugvoer
Baie dankie Leonard vir hierdie "Review"!
Ons waardeer dit baie en hoop om julle weer te sien!
Vriendelike groete
Dalene
Apricity Inn
Melissa B - Jun 2019
Algehele gradering
Fantastic acommodation to the finest detail!
Apricity Inn se terugvoer
Dear Melissa, I so appreciate your review and rating. Thank you.
Jacoline S - Mrt 2019
Algehele gradering
Mees vriendelike en behulpsame gastehuiseienaars waar ek nog gebly het.
Apricity Inn se terugvoer
Beste Jacoline,
Baie hartlik dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg! Ons is so bly ons het jou ontmoet en dat ons tot jou diens kon wees.
Ons sien uit na jou volgende kuiertjie!
Groete,
Sampie en Dalene
Kobie [j.j.c. ] L - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekende, skoon, volledig toegeruste verblyf.
Apricity Inn se terugvoer
Baie dankie, waardeer julle terugvoering. Weereens vra ons verskoning vir die situasie wat veroorsaak het dat ons so vinnig moes Pretoria toe gaan.
Ons is bly dat julle jul verblyf geniet het.
Groete, Dalene
Aletta B - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en vriendelik.
Apricity Inn se terugvoer
Baie dankie Aletta.
Waardeer jou review.
Kom kuier weer.
Groete, Dalene
Susan L - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderlike mense, pragtige en skoon woonstel. Baie gerieflik.
Apricity Inn se terugvoer
Baie dankie Susan, waardeer baie. Ons sal baie graag julle weer hier verwelkom.
Groete,
Dalene
Rene B - Aug 2017
Algehele gradering
Pleasant stay at Apricity!
Apricity Inn se terugvoer
I sincerely appreciate your review. We look forward to you returning, it was great to meet you!
Greetings,
Dalene
Rene V - Jun 2017
Algehele gradering
Ongelooflik.
Apricity Inn se terugvoer
Baie hartlik dankie vir die baie spesiale review.
Waardeer dit opreg.
Apricity Inn, Dalene
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hertzogstraat 163, Louis Trichardt, 0920, Limpopo