AppleCamp_Ceres
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vergenoeg-plaas, Ezelfonteinpad, Cares, 6835, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 300 per nag, vir 18 mense
Beskrywing
AppleCamp_Ceres is 'n eenvoudige, rustige en privaat kampeerterrein op die oewer van 'n rivier langs 'n appelplaas in Ceres. Die kamp is eksklusief vir 'n enkele groep van tot en met 18 gaste wat privaatheid verseker.
Die terrein self is 'n grasperk met plek vir tussen 7 en 8 tente, en daar is bome wat skadu bied. Daar is ablusiegeriewe met 'n warm stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n basiese kombuis met 'n yskas, wasbak en 'n area om kos voor te berei. Daar is 'n kragpunt.
Gaste kan hulle eie tjoeps bring om op die rivier te baljaar. Die rivier is vlak genoeg vir jonger kinders om in te speel en swem deur die dag en ouers kan hulle dophou van die kampeerterrein af. Gaste kan ook bergfietse saambring of in die omgewing gaan stap.
Dit is 'n werkende plaas.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Candice Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 26
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Vergenoeg-plaas, Ezelfonteinpad, Cares, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink AppleCamp_Ceres het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vergenoeg-plaas, Ezelfonteinpad, Cares, 6835, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom