Aporto Villa
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tse Tsebe-laan 6, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Aporto Villa bied lieflike selfsorg-vakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Reebok, Mosselbaai. Dit is ideaal vir diegene wat die Tuinroete wil verken, want dit is net 21 km vanaf George se lughawe.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Albei badkamers het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Verder is daar 'n etenstafel en 'n formele sitkamer met 'n kaggel.
Buite is daar 'n privaat stoep met 'n etenstafel en braaigeriewe en see-uitsigte. 'n Warm ontbyt is op versoek beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Aporto Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Tse Tsebe-laan 6, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tse Tsebe-laan 6, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom