Annexure A
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frans Oerder-straat 75, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Annexure A is 'n kontemporêre en ruim woonstel met 'n privaat ingang wat vas aan die eienaar se hoofhuis is. Dit is in Groenkloof, Pretoria en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n plafonwaaier en lei na 'n bekoorlike tuin en stoep. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n lugbraaier, tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is ook 'n studeerhoekie met 2 plekke vir skootrekenaars en gratis WiFi.
Buite is daar draagbare braaigeriewe en buitesitplek vir gaste wat wil ontspan. Parkeerplek is op die perseel onder 'n dubbelmotorafdak vir 2 klein voertuie of 1 groot voertuig beskikbaar. Die eenheid word nie deur kragonderbrekings geaffekteer nie aangesien daar sonpanele en 'n omsetter is. Die verblyf is naby hospitale, geriefswinkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Frans Oerder-straat 75, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien meer verblyf in Groenkloof Nieuw Muckleneuk Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frans Oerder-straat 75, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom